+

Rugby

Rugby by Onze Rust is ook ‘n baie groot aantrekkingspunt!

Ons het Gr. 1, o/9, o/11 en o/13 spanne wat deelneem in die B-liga en wat elke jaar goed presteer. Ons het ‘n suksesvolle Rugby- en Netbaltoer elke jaar wat as goeie voorbereiding vir die ligas dien en wat die kinders ook ongelooflik baie geniet.

We strive to coach each learner to the best of our ability. We want them to enjoy the game of rugby and to get a passion for the game. Onze Rust coaches and learners work hard to keep the Rugby spirit alive!