+

Mini Tennis

Thank you to all the teachers that are willing to teach this sport with so much enthusiasm this year again. We would love to welcome Teacher Charlotte at the tennis team. We hope 2019 will be just as successful as 2017. This year we are going to start with friendlies against other schools.

Thank you to all the children playing and all the enthusiasm you play tennis. A big thank you to all parents for all the support, we as teachers and the children appreciate it very much.

Baie dankie aan ons onderwysers wat bereid is om hierdie jaar weer ons Graad 1 tot 3 leerders te laat oefen en so ‘n liefde vir Mini-tennis by die beginners te kweek. Die spelertjies geniet dit altyd baie

Dankie aan al die kinders wat deelneem en al die entoesiasme waarmee hulle tennis speel. Ons wil ook dankie sê aan die ouers vir al hulle ondersteuning, ons as onderwysers waardeer dit baie.