+

Krieket

Onze Rust Primêre Skool se krieketspanne neem tans deel aan die B-liga. Die skool beskik oor ‘n Gr 1 en Gr 2 spannetjie, ‘n o/9 A span, o/11 A en B – span en ook ‘n o/13 A en B –span. Die kinders geniet hulle krieket geweldig baie, en vaar baie goed op alle ouderdomsvlakke.

Ons het die laaste paar jaar verskeie belowende spelers opgelewer wat gekies was vir die Suid-Vrystaat en Vrystaatspanne. Die skool beskik oor goeie afrigters, oefenfasiliteite en velde.

Cricket

Onze Rust Primary School’s cricket teams are currently playing in the B-league. The school have a Gr 1 and Gr 2 team that are playing mini cricket. We also have u/9, u/11 and u/13 teams. The children enjoy the cricket a lot and are performing very well.

We produced several provincial and interprovincial players over the past few years. The school consist of good coaches, facilities and fields.