+

Athletics

Ons skool het nog al die jare goeie atlete opgelewer. Ons seuns 9 jaar het met die Motheo/Gariepbyeenkoms algeheel eerste geeindig en daarmee ook die Wisseltrofee verower. Baie geluk aan Bomzi Parkies asook Logan Mtini.

Daar is sowat 14 afrigters betrokke by atletiek. Ons afrigters tree op by verskeie atletiekbyeenkomste. Ons het al Vrystaat afrigters sowel as Spanbestuurders opgelewer

Ons begin die jaar met ons Kleurbyeenkoms. We also take part in the Sone, Fichardtpark and the Motheo Championships.

We strive to better our athletes and we have a lot of plans for the future to compete even more and on a higher level.

Al is dit harde werk geniet die atlete die atletiek baie.