+

Rooi Russies

Die rooi rissies is gestig om leerlinge wat minder bevoorreg is en wie se ouers meestal werkloos is, by die skool van etes te voorsien. Daar is borge wat geldelik bydra om die projek te laat werk.